Back to Restaurants

OUDTSHOORN RESTAURANT

KAROOBOOM BRAAI RESTAURANT

Oorsig

Ons is ‘n Braai restaurant wat tuisgemaakte produkte verkoop en elke dag vars BAKOOND BROOD MAAK. Ons het elke derde Woensdag van elke maand is dit Afval aand en elke derde Maand hou ons ‘n Skaapkop aand saam met die Afval aand. Ons het kaiings, varkvet en moskonfyt ens. wat jou terug laat dink aan jou Ouma se huis. Hier kan jy lekker ontspan en die plaas lug en atmosfeer kom geniet. Kinders kan lekker speel en in die somer is ‘n swembad waar mense kan swem.

Contact Details
Telephone: +27 (0)44 0070034
Cell(Whatsapp): +27 (0)796201441 Address: Route 62, Calitzdorp
Email: karooboom@scwireless.co.za Website: www.karooboom.co.za

Opening Times
Mondays – Closed (Except during school holidays)
Tuesday – Saturday: 08:00 – 20:00
Sunday – 08:00 – 16:00

Share This