KAROOBOOM BRAAI RESTAURANT

Oorsig

Ons is ‘n Braai restaurant wat tuisgemaakte produkte verkoop en elke dag vars BAKOOND BROOD MAAK. Ons het elke derde Woensdag van elke maand is dit Afval aand en elke derde Maand hou ons ‘n Skaapkop aand saam met die Afval aand.

Ons het kaiings, varkvet en moskonfyt ens. wat jou terug laat dink aan jou Ouma se huis. Hier kan jy lekker ontspan en die plaas lug en atmosfeer kom geniet. Kinders kan lekker speel en in die somer is ‘n swembad waar mense kan swem.

Get in Touch

Contact Details
Telephone: +27 44 007 0034
Whatsapp: +27 79 620 1441
Mobile: +27 72 464 1284
Email: karooboom@scwireless.co.za
Website: www.karooboom.co.za

Opening Hours
We are open from”

Tuesday – Friday: 08:00 – 20:00
Sunday: 08:00 – 16:00
Monday: Closed

gps Coordinates

Decimal Degrees (WGS84)
Latitude: -33.413333
Longitude: 21.885278

Degrees, Minutes & Seconds
Latitude: S33 24 48
Longitude: E21 53 07

GPS
Latitude: S 33 24.800
Longitude: E 21 53.117